Products
Plant vitality support
Insect Control
Repellent
Disease Control
Multi-functional
Microbial control
Registration under Act 36 of 1947: L 8466 (additions pending)
Bio-Insek
Identifikasie
‘n Onoplosbare wit-ligbruin poeier of ‘n deurskynende ligbruinerige vloeistof
Beskrywing
Bio-Insek bevat die spore van twee mikoparasiete op talle insekte met ‘n droeë eksoskelet, hul larwes en eiers. Kokonne bied weerstand teen die mikroparasiete. Die spore heg aan insekte, ontkiem en swamdrade penetreer die insek. Dit vergelyk met ‘n chemiese kontakdoder.
Toepassing
Kan gebruik word op alle soorte gewasse soos groente, vrugte, wingerd, blomme en grasse om ‘n verskeidenheid insekte (oor 400 bekend) te beheer.
Aktiewe bestanddeel
Spore van die swamme Beauvaria bassiana en Metarhizium anisopliae
Gebruiksaanwysings
Dosis: 2 x 200g Bio-Insek per 100L water of 1 l / ha
Aanspuit: Was spuitkan goed uit om alle moontlike spore van residue te verwyder. Vul kan met helfte van die water (pH 6.0 – 7.3) benodig. Voeg die regte hoeveelheid Bio-Insek hierby en meng. Voeg die res van die water, asook die aanbevoele dosis Bio-Neem of Xterminator hierby terwyl aanhoudend geroer word. Spuit plante deeglik nat.
(Poeier: Gebruik ‘n emmer water (pH 6.0 – 7.3) en stort die poeier daarin terwyl sterk geroer word vir twee minute. Laat poeier afsak en giet versigtig in spuittenk sodat die poeier agterbly. Herhaal ten minste een keer. (Was die spore uit die diatomiese aarde))
Algemene Inligting
Die totale inhoud moet gebruik word sodra die verpakking oopgemaak is.
Stoor Bio-Insek in ‘n gewone yskas (4°C). Rakleeftyd vir vloeistof ongeveer 3 maande en poeier 12 maande
Effektiwiteit van Bio-Insek word nadelig beïnvloed deur direkte blootstelling aan sonlig, abnormale temperature, verkeerde water pH, onversoenbaarheid met swaar metale soos koper.
Moenie saam met (Effective Microbes) EM of kompostee gebruik word nie.
Moenie met enige swamdoders meng nie.
PESTICIDE INFORMATION PROFILE
Active(s): Beauveria bassiana Strain SF and Metarhizium anisopliae Strain SF
Toxicity: PAN Bad Actor Chemical: No
Health risks human: Acute: None Cronic: None Carcenogenisis: No Cholinesterate inhibitor: No
Environmental Impact: General: Naturally occurring fungi, not infective for mammals and birds. Bees: Do not apply when active Fish: None Groundwater: None
Minimum Risk Levels (MRLs)
Expected residue concentration per applied cm2: < 1600 spores / cm2
Expected time of complete breakdown of actives: natural occuring, killed by fungicides
Withholding period on crop peeled to be eaten: None
Withholding period on crop eaten as harvested: None (wash before eating)
MRLs by Codex Alimarius : Not included
Exempted from tolerances.
General Notes:
References: When inquiring please be specific. hans(at)agroorganics.co.za
Whilst all care is taken in compiling information, Agro-Organics (Pty) Ltd or any of its staff can not guarantee that the information is absolute. Research is ongoing and any contradiction can relate to results not yet known to us. Please feel free to communicate your concerns with us and thereby enabling a safer environment for all.
Copyright© 2000-2016 Agro-Organics. All rights reserved.
All information of this site is protected by copyright laws, use of this information is at own risk.